Wie’s ons VOORBLAD-WENNER? Kom kyk en kuier saam!

Dis ons aand van die jaar met glans, bekendes en ons Voorbladfinaliste. Wees op 6 September deel van die rooitapyt-geleentheid wanneer die twee kategoriewenners uit die 10 finaliste aangewys word, en e´e´n dan wegstap as SARIE Voorbladgesig 2015. Dis haar gesig wat op die Oktober-uitgawe van SARIE sal pronk, en jy sal eksklusief ’n eerste kopie van die tydskrif in jou hande kan he^. Moenie die opwinding misloop nie!

Optredes deur die sangers Joseph Clark, Corlea Botha en Joshua na die Ree¨n, met Nadia Beukes as gasvrou, sal die aand selfs meer spesiaal maak. Maak seker jy kry plek – koop jou kaartjie nou!

DATUM Sondag 6 September 2015

TYD 18:00

PLEK Atterbury-teater, Lynwood Bridge, Pretoria

PRYS R150 (Dit sluit ’n geskenkpak en ’n tydskrif in)

BESPREEK BY Computicket

Trotse medeborge van SARIE Voorbladgesig 2015

HCI21P14009 SK Logo Relaunch.eps