Dis amper tyd vir Halloween, en alhoewel ons nie werklik dié dag in Suid-Afrika vier nie, is dit steeds vermaaklik om te sien hoe die mense in die Noordelike Halfrond aantrek en mekaar skrik maak.

In dié Tesco-winkel in Brittanje het dié supermark hul klante skrik op die lyf gejaag - alles in die naam van Halloween-vermaak.

Die man met die winkeltrollie is die snaaksste!