Suid-Afrika se hart klop steeds Groen-en-goud. Die Springbokke het geseëvier en die goue Webb Ellis-trofee kom huis toe.

Pure Bok-koors, 32-12 ... met twee uitstekende drieë deur vleues Makazole Mapimpi en Cheslin Kolbe.

Nou hier is waar die magic lê. Die nommer op Mapimpi se Bok-trui is 14 en op Kolbe s’n 11. Die einste twee nommers op die truie wat wyle James Small en Chester Williams in 1995 oor hul koppe getrek het. Albei spelers is vroeër vanjaar oorlede.

Herleef die oomblikke:

Makazole Mapimpi se drie

Cheslin Kolbe se drie