Verlede jaar het 'n liefdesdriehoek tussen 'n rugbyspeler, 'n pragtige model en haar ma amper tragies geeïndig toe die ma, Manda Reyneke, twee mans gehuur het om die rugbyspeler, Deon Helberg, te vermoor. Deon is oor die komplot gewaarsku, sy moord is gefnuik en só is Manda se betrokkenheid by die beplande huurmoord ontbloot.

Die Australiese program 60 minutes vertel hul verhaal: