Ons stalletjie was oudergewoonte gedurigdeur vol lesers wat kom inloer om in te teken en al die SARIE-bederf te kom geniet.

Wat vanjaar se Aardklop nog meer spesiaal gemaak het, was ons twee groot konserte, Trots Afrikaans en Aardspel. Al die groot name in Afrikaanse musiek was op die verhoog, en was dit nie fantastiese vertonings nie!

Hier is vir almal wat nie daar was nie ’n paar foto’s en video’s van al die hoogtepunte. En vir die van julle wat wel daar was, geniet die herinneringe!

SARIE se stalletjie

Die geskenke saam met die intekenaanbod Die bederf in die "goodie-bags"
Die Revlon-meisies het nie vir 'n oomblik stil gesit nie, almal wou hulle gesigte laat verf! SARIE-baniere om almal te wys waar om ons te vind
Die SARIE-stalletjie lyk pragtig! Vrolike feesgangers neem foto's in ons stalletjie
Ilza Roggeband kom loer ook in by Revlon in ons stalletjie Revlon het feesgangers se gesigte geverf in ons stalletjie
Ons studente Calvyn en Merisha op hul pos in die stalletjie Die stalletjie gons van lesers

Trots Afrikaans

Kyk hier na 'n video van Bok, Robbie, Juanita, Karlien, Jannie en ander op die verhoog tydens Trots Afrikaans



Kyk hier na 'n video van Karlien van Jaarsveld op die verhoog tydens Trots Afrikaans


Kyk hier na 'n video van Jannie Moolman op die verhoog tydens Trots Afrikaans


Aardspel

Robbie Wessels en Bok van Blerk op die verhoog by Aardspel
Pedro Kruger en Hennie van Greunen agter die Aardspel 2011-verhoog Die Gugulethu Tenors by Aardspel 2011 - Ondersteun deur SARIE
Die gehoor geniet elke oomblik van Aardspel Lize Beekman en Mathys Roets op die Aardspel 2011-verhoog, ondersteun deur SARIE Tydskrif
Steve Hofmeyr op die verhoog tydens Aardspel Ivan Zimmerman was seremoniemeester by Aardspel
Bok van Blerk Gerhard Steyn Steve Hofmeyr Lianie May Lize Beekman Robbie Wessels Ghapi Jannie Moolman - almal op die verhoog by Aardspel 2011 Oud en jonk geniet die vertoning!
Ghapi en Steve Hofmeyr op die verhoog by Aardspel Lianie May agter die Aardspel 2011-verhoog