Buzzfeed berig dat sowat 1 miljard mense wêreldwyd rook. Rookgewoontesverskil, maar daar is ’n konstante patroon wanneer jy kyk na die tol wat sigarette op jou vel het: vroegtydige veroudering.

Met die hulp van grimeerkunstenaars kon drie rokers sien hoe hulle moontlik oor 30 jaar sal lyk as hulle dié slegte gewoonte voortsit.

Kyk hier na die video wat al meer as 1.3 miljoen keer gekyk is

https://www.youtube.com/watch?t=36&v=szbR-8-pgv8

Bron: Buzzfeed

Lees ook