SA se strande hoef vir niks terug te staan nie, maar steeds droom die meeste van ons om ten minste een keer in ons lewe op ’n tropiese eiland vakansie te hou.

Condé Nast Traveler, die luukse leefstylreistydskrif, het hul top-20 eilande bekend gestel.

Kyk hoe lekker!

St. Lucia, Karibiese See

St. John, Karibiese See

Britse Maagde-eilande, Karibiese See

Santorini, Griekeland

Ibiza, Spanje

Tahiti, Frans-Polinesië

Sardinië, Italië

Kaaimanseilande, Karibiese See

St. Barts, Karibiese See

Mykonos, Griekeland

Bali, Indonesië

Kreta, Griekeland

Bermuda, Atlantiese Oseaan

Turks en Caicos, Atlantiese Oseaan

Vancouver-eiland, Kanada

Cebu, die Filippyne

Groot Koraalrif en Whitsunday-eilande, Australië

Majorca, Spanje

Palawan, Filippyne

Boracay, Filippyne

Lees meer op Condé Nast Traveler.

Lees nou

Opwindende lewe in die Kaaiman-eilande

E-pos uit die Karibiese eilande

Hulle vlieg sonder petrol & SA’ner ’n Avonturier van die Jaar 2016!