In VIA (DStv-kanaal 147) se nuwe mooimaakprogram Die skatties kom kuier spesiale gaste weekliks in die ateljee by die geliefde Christi Panagio en haar kennerspan om in die styl van ikoniese heldinne uit die 1950's en 1960's omtower te word.

Verlede week was die eerste episode van die nuwe reeks. Hier’s ‘n paar agter-die-skerm-foto’s.

FOTOGRAAF: LEON OOSTHUIZEN


Die gas in episode een was die inspirerende Marlene le Roux, die uitvoerende hoof van die Kunstekaap. Sy was omskep om soos Bette Davis te lyk. Kyk net die ongelooflike resultate:

 

Marlene le Roux. FOTO: Leon Oosthuizen

Marlene le Roux. FOTO: Leon Oosthuizen

Buiten die gaste, is die aanbieders en "Skatties" in die program ook aangetrek soos ikoniese heldinne. Hier’s ’n paar uitrustings wat Christi in die reeks dra:


Pin-up 'look of the day' Day 9 on #pinmeupskattie #ComingSoon on @viatv

A post shared by Christi Panagio (@christi.panagio) on


Pin-up 'look of the day' Day 11 on #pinmeupskattie #ComingSoon on @viatv

A post shared by Christi Panagio (@christi.panagio) on


Pin-up 'look of the day' Day 12 on #pinmeupskattie #ComingSoon on @viatv

A post shared by Christi Panagio (@christi.panagio) on


Signature red on #pinmeupskattie @inglot_rsa #408 ??

A post shared by Christi Panagio (@christi.panagio) on


 Vir nog oulike uitrustings en inspirerende transformasies, kyk Woensdae om 17:30, Saterdae om 14:00 of Sondae om 15:30 Die skatties op VIA (DStv-kanaal 147).