Om vir ’n kind ’n naam te gee is ’n ewe groot voorreg as verantwoordelikheid. Almal het al gehoor van die eienaardige name waarmee party bekendes vorendag kom vir hul kinders: Inspector Pilot, Blue Ivy, River Rocket, North West ... Nou het die skoolwebtuiste School Stickers ’n lys van name bekend gemaak wat glo aan die "stoutste" kinders behoort.

Die webtuise het die belonings ontleed van kinders uit 58 000 skole wat hul aanlyn stelsel van plakkerboeke volg, berig The NZ Herald.

Hier's die lys van die "stoutste" name:

Meisies

Ella

Bethany

Eleanor

Olivia

Laura

Holly

Courtney

Amber

Caitlin

Jade

FOTO: Unsplash / Annie Spratt

Seuns

Joseph

Cameron

William

Jake

Joshua

Jamie

Lewis

Benjamin

Ethan

Luke

Lees meer op News.com.au.