Om ’n baba in die wêreld te bring is ’n groot verantwoordelikheid. Veral om daai bloedjie ’n naam te gee. In Hollywood kan enigiets deurgaan as babanaam: Rocket, North, Pilot Inspector ... Nameberry het reeds ’n paar gewilde name vir 2017 uitgesonder.

Vir dogtertjies is een van die name bo-aan die lys Moana. Dit het ná die Disney-fliek Moana verlede jaar gewild geraak.

fliek

Vir seuntjies is Benajah nou weer gewild.

Hier's die top 10-lys van gewilde name vir 2017:

Dogters

10. Lilian

9. Samara

8. Alisha

7. Rosamund

6. Seren

5. Ines

4. Moana

3. Tahiti

2. Alizeh

1. Tatjana

FOTO Unsplash / Alexander Dummer FOTO Unsplash / Alexander Dummer

Seuns

10. Lucien

9. Issac

8. Albie

7. Beauregard

6. Cassian

5. Gunther

4. Koa

3. Sulien

2. Benajah

1. Kyd

Hoe het Nameberry dit bepaal? Die webtuiste het die name wat die meeste gesoek is in Januarie met Januarie 2016 s’n vergelyk.

Lees nou

QUIZ: Watter rooi lipstiffie is perfek vir jóú vir Valentynsdag?

Mr. Darcy, is dit jy?!

Rosie ís toe swanger