In Foxy Focus gee die voorligtingsielkundige Shani Grové maklike tegnieke vir beter konsentrasie – en sy leer jou om die oorsake te hanteer.

Dit kos R120 en kan bestel word by shani@intekom.co.za of 083 283 0087.