’n Argentynse politikus is tydens ’n parlementsitting afgeneem terwyl sy besig is om haar dogtertjie van 8 maande te borsvoed, berig TIME Dié foto van die LP Victoria Donda Perez het die internet aan die gons.

Talle werkende ma's sien Victoria as rolmodel. Hulle glo dat dit vroue se reg is om in die publiek te borsvoed, maar kritici beskryf dit as onsedelik en onvanpas.

Bron: TIME

Lees nou