Op 3 Februarie is die pragtige Ilzé Saunders, voormalige Mej. Aarde, met die stads-en-streeksbeplanner Dewald Buys getroud in Sun City. Nou hou die paartjie wittebrood in die Bahamas, en daarna is dit New York toe.

"Ons albei wou nog altyd New York gesien het en nou is dit ’n voorreg om hierdie stad op ons wittebrood te beleef. En ’n wittebrood is nie ’n wittebrood sonder ’n eiland nie. Daarom moet ons eers die Bahamas besoek," het Ilzé voor die troue vertel.

Ilzé en Dewald het eksklusief hul troufoto's met SARIE.com gedeel, klik hier.

Kyk net die paartjie se pragtige wittebroodfoto's:

On our way to #PigBeach #adventure #OurJourney #DandIJourney #InspiredLiving #happy #excited #Travel A photo posted by Ilze Saunders (@ilzesaunders) on

Love every moment with you @dewaldbuys#adventure #OurJourney #DandIJourney #InspiredLiving #happy #excited #Travel

A photo posted by Ilze Saunders (@ilzesaunders) on

From summer to winter ~ New York we love you #DandIJourney #OurJourney #honeymoon #happiness #fun #adventure #OurJourney A photo posted by Ilze Saunders (@ilzesaunders) on