KAMERS vol geskenke word gehou by die Open Window School of Visual Communication @ SAX, Southdowns, Irene, Pretoria. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.com of by die ingang. Die skou is op 29 November 8:30 - 17:00; 30 November 8:30 - 20:00  en 1 Desember 8:30 - 17:00