Een van ons eie inspireerders,  ons fotograaf Phyllis Green se werk sal ook daar uitgestal word Ná jare as hooffotograaf by Beeld (Pta) en later by SARIE is daar min wat sy nog nie ervaar het nie. Dis die eenvoud van haar foto’s wat trek, soos dié Vrystaatse windpompe. Dis deel van ’n projek om kuns meer toeganklik te maak. Kunstenaars soos Willem Boshoff en Lien Botha stal ook daar uit.

Foto duer Phyllis Green in dié uitstalling