Dis so lekker om jou voete op die paneelbord van jou motor te sit – jy kry sommer die vakansiegevoel.

Maar wees gewaarsku: dit is báie gevaarlik!!

Die lugsak van ’n motor ontplooi teen ongeveer 320 km/h. Dink net wat dié impak aan jou bene sal doen ...

Kyk na dié video en sien wat gebeur met die bene van ’n toetspop as die lugsak ontplooi ...

Reis versigtig en kom veilig tuis!

Lees nou

Motorkapings: 14 wenke om dit te voorkom

Wenke vir padveiligheid

Wees veilig by die kitsbank!