Die Amerikaanse pa Nathan Steffel se klein Sophia is op 6 weke oorlede. Sy het haar kort lewe net in die hospitaal deurgebring. En die enigste foto's wat hulle van haar het, is dié met hospitaalpypies in.

Nathan het vir mense op die sosiale netwerk Reddit gevra om asseblief foto's van klein Sophia te Photoshop sodat hulle een foto van haar sonder al die pypies kan hê.

 Reddit  Reddit

Die reaksie van vreemdelinge was oorweldigend. Hier is van die foto's, sketse en kunswerke wat vir dié treurende pa gemaak is:

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

 Reddit  Reddit

Bronne: Reddit, Bored Panda en Buzz Feed