Maar dié troue was nie vir hulle beskore nie. Rowden het siek geword en in Mei vanjaar is hy met terminale lewerkanker gediagnoseer. Hy sou nie meer lank lewe nie en sy laaste wens was om met Leizel te trou.

Binne 12 ure is dié troue gereël. Omdat hy te siek was om die hospitaal te verlaat, het familie en vriende na die hospitaal gekom om hul huwelik te vier. Rowden is 10 ure ná hul troue oorlede.

Kyk na die video van hul troue hier:

Bronne: Philippine News en The Daily Pedia