Die Fearless Awards kies jaarliks die beste van die beste troufoto’s. Fotograwe van regoor die wêreld stuur hulle foto’s vir keuring, maar daar word slegs ’n paar gekies. 

Hier’s die SARIE.com-span se gunsteling-nominasies. Besoek die Fearless-webtuiste om vanjaar se galery en verlede jaar se finaliste te sien. 

PLUS: Kom ons gee erkenning aan Suid-Afrikaanse fotograwe! Deel jou gunsteling-troufoto en die naam van die fotograaf op Facebook. Stuur dit na ons inboks of lewer kommentaar op dié plasing


Eugene Michel (VSA) 


Hendra Lesmana (Indonesië) 


Albert Pamies (Spanje) 


Dianne Boumann (Nederland) 


David West (VK) 


Mauricio Gomez (Uruguay) 


Gerhard Nel (Nederland) 


David Clumpner (VSA) 


Steven Herrschaft (Duitsland) 


Erika Mann (Kanada) 


Joe Dantone (Nieu-Seeland) 


Todd Laffler (VSA) 

Ruan Redelinghuys (George)

Klik hier om die Fearless Awards se webtuiste te besoek