Dié video bewys net weer dat skoonheid nie net deur jou sig ervaar word nie. Dink byvoorbeeld aan die reuk van varsgebakte plaasboord, voëls wat jou in die oggend wakker maak, of die gevoel van sand onder jou voete. Dít is skoonheid.

Kyk dié video waarin blindes verduidelik hoe hulle skoonheid ervaar:

BRON: Linda