Marc Jacobs se Daisy Eau So Fresh.  Dié geur deur Marc Jacobs, Daisy Eau So Fresh, is ideaal vir die lente!
 Suurlemoensmeer-en-mascarpone-trifle Lente is nét die seisoen vir die heerlike suurlemoensmeer-en-mascarpone-trifle
 Nuwe seisoen, nuwe voorkoms
'n Nuwe seisoen is die perfekte tyd vir 'n splinternuwe voorkoms. Speel met jou foto op ons gratis virtuele mooimaaksessie...
 Juanita du Plessis

 Juanita du Plessis oor die lente op haar Twitter-blad:

Dis lente! Ek voel sommer soos 'n ander mens! Mag ons almal ook 'n nuwe seisoen van vars bloeisels, son en Lig in ons eie lewens ervaar!

 
Kyk uit vir ons Oktober-uitgawe vir nog meer lente-inspirasie, vanaf 12 September op straat.
Gesonde peuselhappies   Wees vars en viets met dié gesonde peuselhappies, en voel goed oor jouself!
 Nartjie is dié somer se kleur  Nartjie is dié kleur vir Lente/Somer 2011