Vanjaar soek ons SARIE se tiende Voorbladgesig! Is dit dalk jy? Of ken jy so iemand? Sy’s natuurlik mooi, met ’n warm glimlag, oë wat saamgesels, hare blink ... Kom skryf in of benoem jou vriendin, suster, dogter of kleindogter! 

Skryf nou jouself in - klik hier

Of benoem iemand - kliek hier

FOTO Leana Clunies-Ross

Jy het nog net twee weke oor!

Wie nie waag nie, sal nie wen nie. Jy kan nóú inskryf, so waarom nog wag? Oor twee weke sluit die inskrywings. Moenie jou kans mis om deel te wees van hierde jaar se opwindenste voorbladgesig nie!

Skryf nou jouself in - klik hier.

Of benoem iemand - klik hier