Boonop kan jy jou ma, ’n vriendin of familielid ook bederf met 12 SARIES. Dit kos slegs R420 vir albei subskripsies

Op Sondag 8 Mei vier ons weer Moedersdag en SARIE het die perfekte geskenk vir daardie spesiale vrou in jou lewe. Of dit jou ma, ’n vriendin of ’n familielid is – ’n intekening op SARIE is net die inspirasie om haar besonders te laat voel.

Om in te teken:

  • Skakel - 086 010 3664
  • E-pos - sarie_inteken@media24.com En ons kontak jou.
  • SMS - SUBS SARIE na 32361 (geen leestekens) En ons kontak jou (R1 per SMS)