Nog ’n dag, nog ’n optiese illusie wat die internet aan die praat het. Kan jy dit oplos?

Dié keer is dit 6 vroue wat op ’n bank sit, maar as jy na die hoeveelheid bene kyk, maak dit nie sin nie ...

FOTO Reddit FOTO Reddit

Waar is die middelste vrou se bene?

concourse The Concourse

The Concourse sê ons moet glad nie na die middel van die bank kyk vir die antwoord nie, maar eerder na die vrou wat tweede van links sit. Sy dra ook ’n swart broek.

Hier is hulle oplossing:

concourse oplossing The Concourse

Wat dink jy? Het julle die regte oplossing?

Lees nou

Meer as 140 000 mense soek dié selfoon!

Hoe goed sien jy blou?

Bring dié kleur vir jou geluk?