"Daar’s verskillende media berigte daarbuite en dis moeilik om nie die negatiewe stellings mis te lees nie. Ek’t vir liefde getrou, en kan eintlik nie glo ek moet dit nou verdedig nie. Ek sou beslis nie soveel tyd aan iets spandeer het as dit net vir TV was nie... 

"Almal weet ek is ‘n romantikus, en dat ek met my hele hart en siel lief het. Ek het ‘n regte lewe met familie en baba’s begeer, dat ek my dalk te vining in ‘n huwelik begewe het.

"Ek’s eerlik en ek hoop julle respekteer my moed, want dit is nie maklik nie. Maar ek het geweet ek moes my hart volg. Ek het nooit bedoel om enigiemand seer te maak nie en ek neem volle verantwoordelikheid vir my keuses. Dit was toe nie die sprokiesverhaal wat ek gehoop het dit sou wees nie.

"Dit is onwaar dat die troue my miljoene dollars in die sak gebring het."

Lees die volle blog-inskrywing by kimkardashian.celebuzz.com/blog