Kom kuier saam met die SARIE-span by Aardklop, ontmoet die sterre van Mooirivier en staan 'n kans om te wen!

Clover Aardklop 2014 het vandag afgeskop en SARIE is daar saam met die nuwe Afrikaanse film Mooirivier. Tydens dié fees kan jy die sterre van Mooirivier ontmoet by die ATKV se Tienertoneelfees wat by die Hoër Tegniese Skool Potchefstroom plaasvind.

Neem ook deel aan die wedstryd wat daar plaasvind! Mooirivier gaan oor die liefde en ons wil jóú beste liefdesbrief of pick-up line hoor! Skryf jou boodskap op ’n plakpapiertjie en plak dit op die Volvo V40.

Loading

Hoe oulik! Een van die inskrywings vir ons "pick-up line" kompetisie! Kom maak 'n draai by HTS Potch om jou beste "pick-up line" te plak. Jy kan groot pryse wen & ook die akteurs & akrises van Mooirivier ontmoet! #SARIEmooirivier #liefdewenaltyd #Aardklop2014

View on Instagram

A6 SARIE Mooirivier B [1]
Loading

 

Geluk @SuzziSwanepoel met jou big 30! Mag jy net gebless wees vir ewig! @sarietydskrif @MooirivierFilm #aardklop @BouwerBosch   View on Instagram

FOTO:FacebookKaapland Films FOTO:FacebookKaapland Films

FOTO:Facebook Kaapland Films
FOTO: Facebook Kaapland Films
Kyk hier na die lokprent van Mooirivier

Lees ook