SARIE Voorbladgesig 2014 in samewerking met Revlon

SARIE se Voorbladgesig-wenners word by ’n glansgeleentheid aangekondig – en jy is genooi!

Wees deel van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners op 9 September by ’n spoggeleentheid in Pretoria aangekondig word. Dan onthul ons ook wie van dié 2 op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees.

Koop jou kaartjie(s) en kom deel die perstapyt-aand met sangers Charlize Berg en Bobby van Jaarsveld, seremoniemeester Elma Smit en vele meer.

Voorbladgesig

DATUM DINSDAG 9 SEPTEMBER 2014

TYD 18:30

PLEK ATTERBURY-TEATER, LYNNWOOD BRIDGE, PRETORIA

PRYS R130 & R150

BESPREKING COMPUTICKET

Ons pragtige top-10 SARIE Voorbladgesig van die Jaar-finaliste:

FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

Voorbladgesig