Op SARIE se Facebookblad

"Sarie en almal wat betrokke was by die EXTRAVAGANZA die naweek gee ek 10/10. Dit was beslis die hoogtepunt van my jaar ek en my sussies het dit vreeslik geniet die kos was uit die boonste rakke die vermaak puik daar was niks uit sy plek nie, ons swierige tafels en tot 'n rooi tapyt! Hoop nie dis net eenmaal nie want ons het al klaar planne om te kom en Baie vriendinne saam te bring! WELL DONE!" - Deidre du Bruyn

"Baie dankie vir 'n amazing extravaganza dag gister! Die blomme was pragtig en die kos was vreeslik lekr! Die geleentheid was baie spesiaal vir my! Sarie kan baie trots wees!*" - Zani Nel

"Dankie vir 'n wonderlike dag, alles was uit die hoogste rakke!! Blomme en blomme en blomme op die tafels, die heerlikste kos goeie goeie vermaak, fantastiese geskenke, dit was elke sent werd!!!" - Alta Vermooten

"Baie Dankie vir n uitstekende dag. Kos uit die boonste rakke, fantastiese musiek, wonderlike aanbieders, en hope geskenke! Dit was awesome! Deur en deur die moeite werd, kapenaars moenie dit misloop nie!" - Sulette Behnke

"Yolanda, dit was werklik ONGELOOFLIK AMAZING jy gaan dit SOOOO baie geniet ons was SOOO baie bederf en was vet pret!" - Christie-Anne Wolmarans Op SARIE se Twitterblad CookingFoody
@CorneOosthuizen
@SARIETydskrif @Jay_du_Plessis - dit was werklik verby AMAZING! johanpohl
@
SARIETydskrif
baie dankie vir gister se extravaganza. Dit was alles baie lekker. Definitief 'n hoogte punt van my jaar. AfrIsGroot
@
SARIETydskrif
@emtia1@dale_niehaus Het gister een van die Beste dae van my lewe gehad. Was by Sarie Extravaganza. Dankie Emtia en Dale CookingFoody
@LeopardLeapWine
@SARIETydskrif - THANK YOU SARIE and LeopardsLeap this was an absolutely fabulous day, had a blast!LOVED the wine and food!

Klik hier vir al die Extravaganza-foto's