In dié video wat deur Discovery News vervaardig is, meen kundiges mans herstel nooit heeltemal ná ’n verhouding geëindig het nie.

Alhoewel vroue aanvanklik die pyn en hartseer baie intensief ervaar, is die langtermyngevolge glo veel erger vir mans.

Vroue herstel glo ook vinniger omdat hulle minder self-destruktief is en geneig is om oor hul probleme te praat, terwyl mans voorgee dat dit aanvanklik goed gaan maar ná verloop van tyd depressief kan raak.

In die video word die volledige studie uitgepluis:

Lees ook