In 1996 is die rolprent Matilda met Danny DeVito, Embeth Davidtz en Mara Wilson bekendgestel. Dié oulike storie is gebaseer op die gelyknamige Roald Dahl-verhaal van 1988. Nou, 21 jaar later, kan ons nie glo hoe groot die kindersterre geword het nie!

Het jy geweet? Danny het nie net Matilda Wormwood se pa, Harry, gespeel nie, hy het ook die regie behartig.

So lyk die sterre van Matilda deesdae:

Matilda - Mara Wilson

FOTO Instagram

Harry Wormwood - Danny DeVito

FOTO Instagram

Zinnia Wormwood - Rhea Perlman

FOTO Instagram

Michael Wormwood - Brian Levinson

FOTO Instagram

Miss Honey - Embeth Davidtz

FOTO Instagram

Miss Trunchbull - Pam Ferris

FOTO Instagram

Lavender - Kiami Davael

FOTO Instagram

Bruce Bogtrotter - Jimmy Karz

FOTO Instagram

Amanda Thripp - Jacqueline Steiger

FOTO Instagram