Volgende week keer alles terug na normaal wanneer Movember iets van die verlede is. Maar vandag vier ons die Suid-Afrikaanse mans wat hul snorre laat groei vir dié goeie doel: Springbok Bryan Habana

FOTO: Instagram FOTO: Instagram

Die sanger Jacques Terreblanche

Jacques saam met die sosiale media gurus Wenchy en Jodene Shaer FOTO: Twitter Jacques saam met die sosiale media gurus Wenchy en Jodene Shaer FOTO: Twitter

Televisie-aanbieder en model Janez Vermeiren

Janez se baard word geskeer deur 'n lid van die Masai, maar sy snor bly! FOTO: Instagram Janez se baard word geskeer deur 'n lid van die Masai, maar sy snor bly! FOTO: Instagram

Voormalige Springbok Toks van der Linde

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

SA se bekende TV-sjef Justin Bonello

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Radio-persoonlikheid Mark Pilgrim

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Sanger, aanbieder en skrywer Johrné van Huyssteen

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Radio-aanbieder Ian Bredenkamp

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Sanger Jack Parrow hou permanent Movember

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Sanger Elvis Blue het sy dogtertjie Lila ook ’n snor laat dra!

FOTO: Twitter FOTO: Twitter

Het die man of mans in jou lewe ook aan Movember deelgeneem? Stuur vir ons foto's van hul snorre na lucelle.hough@sarie.com

SARIE-leser Ronelle Wessels se seun, Jurick, het ook aan Movember deelgeneem. leser movember