Jy's intelligent en maak vinnig vriende. Jou logika laat sommige mense dink jy's ’n koue mens, maar jy het eintlik ’n hart van goud - hulle moet jou net beter leer ken.

Jy en ’n papegaai kan ’n lang pad saam stap!

FOTO: Instagram  @ace_the_parrot FOTO: Instagram @ace_the_parrot

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die 'LIKE' knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer - het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

? Klik LIKE om met jou vriende te deel