Jy's baie slim en weet dit ook, sonder om vol van jouself te wees. Jy's interessant en dít trek mense aan. Moenie jouself in ’n boks druk waarin jy nie pas nie.

Jy en ’n skilpad kan ’n lang pad saam stap!

FOTO: Instagram  @evanirani FOTO: Instagram @evanirani

Voltooi weer dié vraelys. KLIK HIER.

Deel jou resultaat met jou vriende op Facebook. Klik op die 'LIKE' knoppie onder dié artikel

*Dié vraelys is net vir die pret. Voordat jy besluit om ’n troeteldier te koop, moet jy jou omstandighede evalueer - het jy tyd, spasie en geld om na dit om te sien?

** Wanneer jy bewus raak van diere wat mishandel word, stel dadelik jou naaste DBV in kennis. Kry hul telefoonnommer HIER.

? Klik LIKE om met jou vriende te deel