Ons Augustus-uitgawe spog met ’n splinternuwe mashoof!

SARIE is ’n we^reld van inspirasie en verdien ’n nuwe mashoof – die 1ste sedert 2002! Die´ logo se^ in ’n oogwink waarvoor die tydskrif en elke leser staan: rooi vir passie en energie, die blok vir modern, die S vir stylvol en sensueel (ook SARIE), en die trefree¨l ons inspirasie belowe sa´a´m is ons sterker, beter!

Video deur: Steph Botha www.anotherlovestudios.co.za