Lilani Jacobs, 'n verkoopskonsultant van Pretoria, is ons Facebook fan van die maand. Haar gunstelinge is:

  • See of Bosveld
  • Winter of somer
  • Sjokolade of blomme
  • Rose of madeliefies
  • Nostalgies of modern
  • Steve Hofmeyr of Bobby van Jaarsveld
  • Suikertand of souttand
  • Oggendmens of aandmens
  • Bel of SMS

Vir die volgende paar maande stel ons élke maand een van ons Facebook-fans hiér in SARIE bekend.


Is jy op Facebook? Maak seker dat jy ons Facebook-blad like!

Al wat jy moet doen om ook gekies te word, is om SARIE Tydskrif te like op Facebook.

 
Só lyk SARIE se wêreld op Facebook en jy kan deel wees hiervan!
 

  • Vermaaknuus soos dit gebeur
  •  Spesiale agter-die-skerms-toegang tot eksklusiewe fotosessies
  • 'n Kykie in die dag-tot-dag-dinge van die SARIE-redaksie
  • Saam op die stel van SARIE TV wees
  • Die eerste wees om van ons heerlike wedstryde te hoor!
  • Met SARIE én ander lesers gesels en kommentaar lewer oor sake wat jóú na aan die hart lê
  • Meer as 1 000 resepte deur ons spesiale SARIE-resepte-applikasie (application) op Facebook.