"O, ek is 'n eensame cowboy..." sou ou Lucky Luke in die 90's op TV-1 sing. Ai, die goeie ou dae, dink jy ...

Voor Paw Patrol, Peppa Pig en Dora the Explorer is TV-reekse in die 70's, 80's en 90's dikwels in Afrikaans oorgeklank.

Onthou Heidi, Moomin en Pinocchio? Almal met hul treffende temaliedjies.

Ons draai die horlosie terug ... Kan jy nog dié kleintyd-reekse onthou?

Niklaas

Dawie die kabouter

Brakanjan

Heidi

Moomin

Wielie Walie

Haas Das se nuuskas

TaoTao

SKERMGREEP YouTube

Groenie die Drakie

FOTO Instagram

Nils Holgerson

Liewe Heksie

Pinocchio

Oscar

Interster