Uiteindelik, na duisende inskrywings, ons 10 finaliste!

Vir ons September-uitgawe sal elkeen in tipiese SARIE-voorbladstyl deur ons spesiale span afgeneem word. Die September-uitgawe is vanaf Maandag, 18 Augustus, op die rak!

Hier is die eerste 3 van die top-10.

moniqueanelhanri

Kyk na die volgende 3 finaliste HIER

SARIE se Voorbladgesig-wenners word by ’n glansgeleentheid

aangekondig – en jy is genooi!

Wees deel van die opwinding wanneer die 2 kategoriewenners op 9 September by ’n spoggeleentheid in Pretoria aangekondig word. Dan onthul ons ook wie van dié 2 op die voorblad van ons Oktober-uitgawe gaan wees.

Koop jou kaartjie(s) en kom deel die perstapyt-aand met sangers Charlize Berg en Bobby van Jaarsveld, seremoniemeester Elma Smit en vele meer.

Voorbladgesig

DATUM DINSDAG 9 SEPTEMBER 2014

TYD 18:30

PLEK ATTERBURY-TEATER, LYNNWOOD BRIDGE, PRETORIA

PRYS R130 & R150

BESPREKING COMPUTICKET

Die top-10 finaliste word in die Augustus-uitgawe van SARIE bekend gemaak – 14 Julie op die rakke!

Voorbladgesig