Die appèlhof het beslis dat Oscar Pistorius se skuldigbevinding aan manslag verlede jaar deur regter Thokozile Masipa nie korrek is nie.

Oscar was 364 dae in die Kgosi Mampuru II-gevangenis en is vroeër vanjaar op parool vrygelaat.

Vandag se bevinding in die appèlhof in Bloemfontein beteken dat Oscar tot 15 jaar tronkstraf opgelê kan word vir moord. Die vonnisoplegging sal binnekort plaasvind.

Lees nou