Dis vanjaar die 90ste jaar wat die goue Oscar-beeldjie uitgedeel word. Vir dekades lank is rolprente, regisseurs, skrywers, akteurs, kinematograwe, grimeerkunstenaars, kostuumontwerpers en vele meer is gevier.

Vir 'n tweede keer in 'n ry was Jimmy Kimmel die Oscars se gasheer. 

Luister sy openingsmonoloog hier:

Wenners

Beste fliek

The Shape of Water

Regisseur: Guillermo del Toro

Met: Sally Hawkins, Octavia Spencer, Richard Jenkins en Michael Stuhlbarg

FOTO Getty Images / Gallo Images

Beste manlike byspeler

Sam Rockwell vir Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste vroulike byspeler

Allison Janney vir I, Tonya

FOTO Getty Images / Gallo images

Luister haar toerspraak:

Beste akteur

Gary Oldman vir Darkest Hour

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste aktrise

Frances McDormand vir Three Billboards Outside Ebbing, Missouri

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister haar toespraak:

Beste regisseur

Guillermo del Toro vir The Shape of Water

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste oorspronklike draaiboek

Jordan Peele vir Get Out

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste verwerkte draaiboek

James Ivory vir Call Me By Your Name

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste animasie

Pixar se Coco

FOTO Instagram / @pixarcoco
Kyk die lokprent:

Beste kinematografie

Rodger A. Deakins vir Blade Runner 2049

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak hier:

Beste klankbaan

Alexander Desplat vir The Shape of Water

FOTO Getty Images / Gallo Images

Luister sy toespraak:

Beste oorspronklike lied

Remember Me van Coco

FOTO Instagram / @pixarcoco

Luister hoe sing Gael Garcia Bernal die temalied Remember Me

Vir die volledige lys klik hier.

Nog Oscar-stories

- Top-rokke

FOTO Getty Images / Gallo Images

- Teleurstellende rokke