Die liefde is darem maar mooi!

Conrad en Louise Gonzales is reeds 42 jaar getroud en het nou besluit om hul troudag te herleef en weer hul troufoto’s te neem - en hulle lyk nog net so verlief!

FOTO BuzzFeed FOTO BuzzFeed

  Kyk na die video hieronder van hul fotosessie en die mooi goed wat hulle oor mekaar sê:

Lees nou

’n Glasie wyn – ’n langer huwelik?

Dié bekendes se huwelike hóú

Is jy eintlik ’n millennial? Hier’s ’n toets!