Op dié laaste dag van November, boonop ná ’n moeilike jaar, het ons ’n rede nodig om te glimlag.

Hondeliefde

Probeer om nie te glimlag nie!  

Sagte aanraking van Archie

#archietheanimalwhisperer is nog nie eens ’n jaar oud nie, maar reeds ’n Instagram-sensasie. Dié baba bly saam met 2 honde en 3 katte wat gered is en Archie se aanraking help om dié diere te rehabiliteer. Volg hom op Instagram by @wellettas

Deur die vere

Dié paar kaketoes het net oë vir mekaar. Hierdie voëls kies hul lewensmaat vir die res van hul lewe. Ware liefde!

Lees nou

VIDEO: 60 walvisse speel in die Kaapse waters

VIDEO: Kaapstad het haar eie #MannequinChallenge! Kyk dit hier

WAARSKUWING: Video nié vir bang Jan nie …