Ry jy op Roete 62, word jy om elke hoek en draai deur die prentjiemooi Klein-Karoo, Langkloof en later Baviaanskloof verlei. En dis nie net ons Suid-Afrikaners wat so voel nie. Die wêreld dink ook so!

Die Amerikaanse nuuskanaal CNN het Roete 62 aangewys as een van die wêreld se top 10-roetes. Dit lê op nommer 6. Selfs die bekende Ronnie's Sex Shop word uitgesonder!

Van die ander roetes op die lys sluit in die Amalfi-kuspad in Italië en die Alcan-snelweg tussen Kanada en Alaska.

Hier's die wêreld se top 10-roetes:

10. Die Milford-pad in Nieu-Seeland

9. Die NC500 langs die noordelike kuslyn van Skotland

8. Die Transfagarasan-pad in Roemenië

Hey dog #transfagarasan #romenia #romaine A post shared by Dudu Stamm (@dudustamm) on

7. Die Jebel Hafeet-bergpad in die Verenigde Arabiese Emirate

Jebel Hafeet Night View. #jebelhafeet #alain #uae #jebelhafeetmountain #alainliving

A post shared by George Mathew (@mat_gec) on

6. Roete 62 in Suid-Afrika

#route62 #harleydavidson #southafrica A post shared by Michael Funk (@cultury) on

5. Die Ticlio-pas in Peru

4. Die Amalfi-kuspad in Italië

3. Die Great Ocean-pad in Australië

2. Die Alcan-snelweg tussen Kanada en Alaska

Alcan highway beauty #latergram #alcanhighway #canada #roadtrip A post shared by Amber Walker (@alaskanamber) on

1. Die Atlantiese kuspad in Noorweë

°4.02.2017°Atlantic Road #atlanticroad #trip #norway

A post shared by Sony Barker White (@sonxdoherty) on

Lees nou

Deurbraak in Madeleine McCann-saak?

Trevor Noah klop Wayde van Niekerk

Will Smith rekspring by Victoria-waterval