Volgens KUSA (Kennel Union of South Africa) is daar 10 hondespesies wat tussen 2016/2017 die gewildste was. Het jou woef die lys gehaal? Indien nie, wees gerus, dis net die spesies wat amptelik by KUSA geregistreer is. 

10. Yorkshire-terriër

9. Beagle

8. Dwergkees (toy pom)

A post shared by pomeranian (@pomeraniandogs) on

7. Miniatuur-schnauzer

6. Golden retriever

5. Varkhond (bulterriër)

4. Staffie (staffordshire-bulterriër)

3. Rottweiler

2. Labrador

A post shared by Labradors?? (@labradors_) on

1. Bulhond 

Hier's meer inligting oor dié gunsteling-hond: