Desember kruip al hoe nader ... ja, dis tyd vir son, see en swemklere! Soek jy nog ’n plek om die feestyd te rus? Dié bestemmings is glo die gewildste in ons land.  

Volgens Denise Neethling, bemarkingsbestuurder van die besprekingswebwerf Lekkeslaap, het vyf bestemmings in die Wes-Kaap die lys gehaal. 

Watter plekke is nog op die lys?

10. Hermanus, Wes-Kaap

FOTO Getty Images/ Gallo Images

09. Bela-Bela, Limpopo

FOTO Getty Images/ Gallo Images

08. Clarens, Vrystaat

FOTO Getty Images/ Gallo Images

07. Langebaan, Wes-Kaap

FOTO Getty Images/ Gallo Images

06. Marloth Park, Mpumalanga

FOTO Getty Images/ Gallo Images

05. Kaapstad, Wes-Kaap

FOTO Getty Images/ Gallo Images

04. Umhlanga, KwaZulu-Natal

FOTO Getty Images/ Gallo Images

03. Knysna, Wes-Kaap

FOTO Getty Images/ Gallo Images

02. Hartenbos, Wes-Kaap

FOTO Steyn Photography

01. Margate, KwaZulu-Natal

FOTO Getty Images/ Gallo Images