Ons is opgewonde oor digitale SARIE! Hoekom?

  • Jou tydskrif is nooit uitverkoop of nie beskikbaar nie.
  • Die dae van duur oorsese intekengeld is verby. Vertel al jou oorsese vriende: SARIE kos nou dieselfde hier as oorsee!
  • Jy kan inzoem as die skrif vir jou te klein is.
  • Sodra jou e-tydskrif in jou Zinio-biblioteek is, kan jy dit op meer as een toestel laai.
  • Jy kan jou gunsteling-tydskrif enige tyd, enige plek op jou skootrekenaar, rekenaar of op jou e-leser oopmaak en lees.

Maak so:

klik hier en volg die aanwysings