Ons kan steeds nie glo die jaar lê op sy rug nie. Binnekort is dit 2017. Ja, die jaar was gevul met dood, korrupsie, slegte ekonomie én selfs ’n bomskok of drie. Maar mooi was daar ook, al was dit moeilik om raak te sien. Die mooi lê soms in die klein goedjies. En soos ons deur SARIE se 12 uitgawes van dié jaar blaai, sowel as SARIE Kos, SARIE Bruid en SARIE Woon, sien ons die mooi.

Hier's ons keuse van SARIE se top-foto's van 2016:

FOTO Michael Le Grange FOTO Michael Le Grange

FOTO Justin Badenhorst van Supernova MODEL Sara van Max Models FOTO Justin Badenhorst van Supernova
MODEL Sara van Max Models

Op hul troudag: Rolanda Marais en Jozua Malherbe. FOTO Shanna Jones Op hul troudag: Rolanda Marais en Jozua Malherbe.
FOTO Shanna Jones

Donna Lewis FOTO Donna Lewis

Marijke Willems 'n Oomblik van Karen Zoid vasgevang. FOTO Marijke Willems

Springbok Pieter-Steph du Toit en sy vrou, Willemien, op hul sprokiesdag. FOTO Wil Punt van Peartree Springbok Pieter-Steph du Toit en sy vrou, Willemien, op hul sprokiesdag.
FOTO Wil Punt van Peartree

FOTO Michael le Grange FOTO Michael le Grange

FOTO Henk Hatting FOTO Henk Hattingh

FOTO Phyllis Green Akteur en storieverteller: Frank Opperman en Dana Snyman. FOTO Phyllis Green

FOTO Leana Clunies-Ross SARIE se Voorbladgesig-finaliste van 2016. FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Shaun Laurenz / Mens Health Olimpiese swemmer Cameron van der Burgh FOTO Shaun Laurenz / Mens Health

FOTO Leana Clunies-Ross Skakerings van grys en blou: Bobby van Jaarsveld. FOTO Leana Clunies-Ross

Lees nou

11 beste strande in SA

Kate Middleton se stokperdjie

Dekor – die moets en moenies