Bekendes gesels...

Shaleen Surtie-Richards, wie ook die rol van Shirley Valentine in haar eienamige eenvrouvertoning vertolk, gesels oor vroueregte, seksualiteit en of sy nie 'n man in haar lewe mis nie...

Sunette Bridges het laat weet: "Op Vrouedag self, gaan ek sommer net tyd met my gesin spandeer, maar ek is betrokke by 'n projek saam met die Polisie-vroue in Wonderboom. Ek gaan op Vrouedag 'n praatjie oor misdaad teen vroue en kinders gee, en hoe belangrik dit is dat vroue moet práát as dinge nie reg is nie"

Skrywer Jeanne Els oor die solo-bestemming van 50-wees: "Slaat my met 'n slap snoek, soos ons hier in

Is jy ons WEN-makeover?

Probeer nuwe haar- en grimeerstyle...

 

die Kaap sê. Of eerder, raps my met 'n walvisvin . . . Net anderdag nog, bevrydende 50, het ek die oomblikke ingeleef om jou te ontmoet. Toe tree daardie Ge-Seën-de Saterdag aan..." Klik om om die hele rubriek te lees.

Vinette Ebrahim (7de Laan se Charmaine) se blou veer van hoop

Nog sterk vroue kyk na binne en gesels oor hul hoop, drome en vrese...

Janie du Plessis Leanne Manas Sandi Schultz
Janie du Plessis Leanne Manas Sandi Schultz
Amy Kleinhans-Curd Melanie du Bois Elsabe Daneel
Amy Kleinhans-Curd Melanie du Bois Elsabe Daneel

**André le Roux skryf Op die Vrou af... lees sy rubrieke

Lekker-lees-briewe & blogs!

Tineke Kriel van Bellville vra: "Vir wie maak ons ons mooi?"  

Ronell Kelsey skryf: "Lag hardop vir myself"

Celia Claase van Hong Kong skryf: "SA, ons kom kuier"

Klik vir nog briewe

Sarie.com se bloggers deel elke dag hulle reis met sarie.com

Minette Stone: "Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!"
Tallie: "My man het sy werk verloor"
Tanya O'Connor: "Hello, lewe!"

Stories van vroue, vriendinne en hoop

Hestrie Cloete-Els en haar vriendin in Nieu-Seeland

Skoonsusters begin saam 'n bakkery

"My reis deur onvrugbaarheid" - 'n vrou vertel

"Enkelma maar nie alleen" - Ilza Roggeband vertel van haar en haar seuntjie Zac

Janie du Plessis kyk na binne

 
Daisy (Marc Jacobs)

Kies 'n parfuum wat die seisoen vir jou lekkerder gaan laat ruik.

Hou jou oë oop vir hierdie nuwe geure of verwerkings van ou staatmakers. Parfuum is meer as net geur - dit weerspieël die tydgees waarin ons lewe. En ons intiemste hartsgeheime. SARIE se skoonheidsredakteur, Mariska van Rooyen, het vir jou die lekkerstes van die seisoen gekies.