Die sekuriteitskameras om die huis het die insident vasgevang. Die 4-jarige seuntjie ry op die inrit met sy fietsie, maar die hond (wat glo aan die bure behoort) hardloop om die kar en gryp die seun aan die been.

En skielik kom die gesin se kat tot die redding!

Die seun gelukkig net ’n paar steke kry. Kyk na die video hier.

(Die video mag dalk sensitiewe kykers ontstel) Dié video is al meer as 5 miljoen keer gekyk. Maureen Joubert gesels vandag oor honde wat aanval in Die Burger. Lees haar opinie-stuk HIER.