Elke mens wat die voorreg het om te reis, het een land wat vir hom of haar uitstaan bo die res. Of dit nou Frankryk, Japan, Indië of ons eie Suid-Afrika is, as dit by lande kom wat die moeite werd is om te sien, wag daar talle skatte. Rough Guide het onlangs hul lys van 20 mooiste lande – soos deur besoekers aan die reiswebtuiste self gekies – bekend gemaak. En Suid-Afrika is ook op die lys!

Ons is die enigste land in Afrika wat die lys gehaal het – boonop in die top-5. Maar met ons strande, wynplase, wildlewe en natuurskoon kon dit ook nie anders nie, sê die webtuiste.

Hier's die top-10

10. Wallis

9. VSA

Black, white, & yellow

A post shared by New York (@newyork) on

8. Ysland
7. Engeland

A post shared by @LONDON (@london) on

6. Indonesië

A post shared by Indonesia.Travel (@indtravel) on

5. Suid-Afrika – hoera!
4. Italië
3. Nieu-Seeland

A post shared by New Zealand (@purenewzealand) on

2. Kanada

Fairmont Le Château Frontenac #Canada Via - @manucoveney

A post shared by Canada (@canada) on

1. Skotland

A post shared by Scotland (@discover.scotland) on