Kenners het nou onthul wat hulle as die 10 top-kenmerke beskou van uiters intelligente mense. Kyk hier onder na die kenmerke en besluit of jy deel is van hierdie eksklusiewe klub!

Is jy…

linkshandig?

via GIPHY
 

nie ’n netjiese mens nie?

geneig om ’n vloekwoordjie te uiter?

in staat om mense te laat lag?

iemand wat verkies om laat te gaan slaap?

een van die mense wat nie seks gehad het in jou tienerjare nie?

bekommerd oor als?

nederig?

’n katmens?

Lief vir katte? Dít maak jou dalk net intelligent! FOTO Unsplash / Milada Vigerova Lief vir katte? Dít maak jou dalk net intelligent!
FOTO Unsplash / Milada Vigerova

die oudste kind?

As jy al hierdie eienskappe het, is die kans groot dat jy volgens die Mail Online se webtuiste ’n intelligente mens is. Wat dink jy?

Lees nou

Bekende mense se IK

CES-produkte waarvan jy móét weet

‘Gelukkige’ kosse vir Vrydag die 13de